Waar is die manne

Ons loop verskeie paaie in verskillende maniere en nie almal wat by die deur inloop gaan bly vir tee nie. Die passies verander en die verantwoordlikhede vergroot. Elke man wil sy eie huis bou, sy eie keuses maak en onafhanklik word. Lewe is van so aard dat jy nie daaraan kan klou nie.

Om uitdagings te kan deel en te lag vir die fantastiese oomblikke waardeur ons sweef is ‘n vreugde. Om te sit langs die see aan die einde van ‘n lang dag en ‘n paar glimlae te kan geniet is ‘n deel van mens wees. Om slegs spasie te deel as dinge nie maklik is nie is ‘n storie van mens word.

Vat ‘n oomblik vir die manne, ons loop al lank saam.

b

15 jaar terug het ons saam gery deur die dorp se strate, nou is die bende weer bymekaar.

c

Gee mense ‘n kans om te verras en jy sal sien hoe vriendskap kan groei. Een van die beste.

d

Die natuur is daar, bring nuwe manne saam.

e

As jy vir iets moet vra, vra vir ‘n kansvatter. Daai een wat jou verbaas en almal rondom hom oplig. Dan lag soos hy homself in groot kak kry hahaha.

***
Trails cycled:
  • Jonkershoek – Often touted as the origin of Stellenbosch’s love affair with single track. A boner inducing valley cut into the virgin mountains with fairly easy winding jeep track to climb up those beautiful buttocks until your lungs are close to climax before bombing down her scintillating curves. Regardless of your orientation, you are bound to found yourself attracted, already scheming another date as you leave her treasured gates. Meet her, date her, marry her (does periodically burn down leaving the valley a barren wasteland – kinda like most relationships).

Bikes used:

  • Giant Reign 2013 – My trusty steed with the yellow venom bars. A very capable bike all round bike, that weighs enough to sink most freight liners.
  • Giant Trance 2015 – More or less a reconfiguration of the old Reigns, with bigger tires. Rolls well with the knocks and hucks of the dirt empire. The entry level version does have a tendency to automatically reduce its components to dust, so you might want to consider that extra initial huck in the wallet department for the mid-range version.
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s